Modulekode | SPN 311 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Grondige hersiening van Spaanse grammatika word aangebied om taalvaardigheid te bevorder wat spesifiek fokus op taalproduksie, naamlik spraak en skryf. Dit bied ook inleiding tot die Spaanse geskiedenis. Hierdie module voldoen aan die vereistes vir vlak B2.1 van die “Common European Framework of Reference for Languages”. |
Modulekrediete | 30.00 |
Programme | |
Voorvereistes | SPN 221 |
Kontaktyd | 4 besprekingsklasse per week, 1 lesing per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Moderne Europese Tale |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App